Testimonials

Thanx J I Appreciate it very much! Will let u know as soon as the Payment is done. A BIG Thank You for all the Effort U guys put into finding and bringing the Bivvy into SA for Me! Much Appreciated.. Much Much Much Appreciated!! This is the reason why ill keep on supporting U guys non stop!! Have a good one. JC

Received my carp cradle!! Thanks and nice doing business with you guys as always!! - Eduan (Edge)

Thank God for Tackletart SA! May your business go from strength to strength Jonathan! Regards,Willie Albertse.

Just a quick note to complement your outstanding service and prices, I will definitely never buy anywhere else again. You have really made it affordable to fish with the best quality products available. Most tackle shops in SA should be ashamed of them selves for robbing us anglers like they do. Please keep up the good work. Kind Regards QUENTIN KLUE

Thanks for the quick response! And thank you for the excellent service as always. BRAAM LANDMAN

Aan die ander kant kry jy mense wat die online shop en website gebruik as 'n tool om shopping meer gemaklik te maak en nogsteeds op customer service fokus. Ek weet mense praat goed van Jonathan by TT, jy sal great support by hom kry.HEAD OF GT TACKLE

Dis glad nie slegte prys vir die SK4's nie. Ek kyk self na hulle om my JRC's te vervang. Ek dink ons moet daardie shops support wat hengelaars nie vir n ride vat nie, en daar is maar min van hulle. CARP ADDICT - OUTDOORPAGES

You are doing wonderful things for carp anglers, well done! Ek en Johan sal iewers 'n draai by jou shop moet kom maak -'the sooner the better', en then we will buy a 'few' needed things! Keep up the good work, I applaud you! regards - STEVIE LE ROUX

When I saw your website for the first time, I thought "would I find my stuff", well, The better your shop does, the better for us... Especially for us here in the Cape. And I really do like the Korda products, it really is "thinking tackle". I am so glad to have met you and your Fiance. Hope you have a great day. STEPHAN - CAPE TOWN SPECIMEN ANGLER

Jonathan, Once again I want to congratulate you and thank you for the excellent service that you have provided to me. Thank you for the personal telephone calls from yourself with regards to the Gardner landing net and the advice that you gave me towards purchasing the Korda dvd sets. I have received all my goodies this morning and I am again so chuffed with everything! I have supported you from your early beginnings and I will do so for years to come. Best Regards. Willie.

Ek doen hiermee onbeskaamde advertensie vir 'n hengelwinkel (waarby ek nie self betrokke is nie).Ek was gister weer by Tackletart hier in die ou Kaap en was gelukkig om te sien hoe nuwe voorraad aankom. Dit is voorwaar lekker om soos 'n kind persentjies oop te maak of ten minste te help oopmaak, veral as alles die beste kwaliteit karp -spesiehengel toerusting is. Ek is weereens diep beindruk deur die persoonlike wyse waarop Jonathan sy winkel bestuur, en hoedat sy oorspronklike visie van nie geld maak nie, maar goeie diens aan ander hengelaars om die sport te bevorder, steeds voorop staan. Die kwaliteit van alle produkte wat hulle aanbied is ongeewenaard.Twee dinge staan uit: tans bied hulle verniet downloads vir Korda se 'Tackle and Tips vol 5" saam met nog ander dvds aan. Dit kry mens nie aldag nie. Hierdie reeks DVDs bied mens meer inligting oor stroppe en eindgerei as wat jy ooit alleen sal gebruik. Voorts bied Jonathan tans Sonik toetstokke aan vir enige een wat dit wil uitprobeer. Daar is twee in die omgang in Gauteng tans, en jy kan bloot by hom registreer om dit te toets as jy weer gaan hengel en dit dan optel by wie ookal dit laas gehad het. Al wat hy vra is dat jy eerlik is, dit oppas, en weer beskikbaar maak vir die volgende persoon.Waar het jy nou al ooit so iets gesien? Vir enige een wat nuut is in spesiehengel, of wat al lank reeds hengel en graag kwaliteit wil he, is hierdie 'n moet stop...Ek het niks met Tackletart te doen nie. Ek dink egter spesiehengelaars behoort hiervan te weet, want ons is vir te lank al uitgebuit deur mense wat swak kwaliteit teen hoe pryse met swak diens verkoop. SNYTJIE - SACS MEMBER

Hi Ek het nou al baie besigheid met Jonathan gedoen en ek het nou al so 20K se stock wat ek hier in Gauteng aan hou hy verskaf die produkte aan my en ek versprei dit weer ek maak maar soos eenige ander ou n rand of twee en met die is ek nog goedkooper as die winkels in die omgewing.Ek het Korda eind grei,Gardener,mainline en Bait Teck.Ek probeer maar die mees gesogde vooraad hou so ek het nog nie als nie,maar as ek n versoek kry order ek dit saam goed in groot maat om die kostes af te hou en almal gelukig te hou.En ja waar sien jy iemand wat stokke uit leen ek het op die oomblik die 9ft margin stok en glo my dit is n masjien gaan hom op Donaldson uitprobeer en het al twee verkoop. K20MAD - OUTDOORPAGES

Ek het nou al 'n paar keer goed van Tackle Tart af bestel en ek moet se ek is baie impressed met sy diens en sy pryse. Ek bestel goed van hom af en saam met die courier koste is die produkte nogsteeds goedkoper as wat ek dit in die winkels in Centurion kan kry. Byvoorbeeld - Ek het nou die dag 'n large Korda Krusha by hom gekoop, in Pretoria sou ek R245.00 vir die ding betaal het (as ek dit kon kry), van hom af met die courier koste het ek R201.00 vir die ding betaal. Ek sal enige dag van die week hom ondersteun. JCB - OUTDOORPAGES